George Stults

George Stults
Geboortenaam George Sheehy Stults
Geboorte 16 Augustus 1975 (1975-08-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Stults (gebore 16 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente What Lies Above (2004), Night Skies (2007), en Super Capers: The Origins of Ed and the Missing Bullion (2009), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy